Sunday, May 31, 2009

Verdien tot R6000 per maand met Weight Loss Challenge

Die biggest loser het mense gaande - baie volg dit op TV. Herbalife het sy eie weergawe hiervan - genaamd - Weight Loss Challenge (afkorting = WLC).

Hierdie blog wil in kort vertel hoe jy (en ander) 'n inkomste kan genereer van R6 000 of meer per maand.

1. Jou doelwit is om 2 WLC per week te doen met 25 mense in elkeen.
2. Jou tweede doelwit is om mense te help om ongelooflike resultate met hulle gewig (en hulle lewens) te kry.
3. Jou derde doelwit is om hierdie proses te dupliseer deur ander ook te kry om die WLC te begin op presies dieselfde manier as wat jy dit doen.

R6 000 klink na baie geld (uit verkope van produkte) vir sommige mense - so kom ons begin met dit so verduidelik: Jy het 50 mense in jou twee groepe. Uit die koop al 50 mense by jou 'n shake - dis al. Jou wins is tussen R60 en R120 per shake. Jy verdien R3000 uit die shakes (jy moet eintlik meer verdien!) en jy beweeg meer as 1 000 volume punte (Herbalife se manier van volume berekening wêreldwyd) op die basis. In week 3 behoort die meeste mense weer shakes te koop (maar kom ons maak dit maar 20 per groep - totaal van 40 shakes). Jy verdien R2400 nou - R5 400 in maand een.

In week 6 is daar weer 40 shakes - en weer in week 9 en week 12 - nog R7 200. So jou totale inkomste oor die tyd is ongeveer R12 600 - 3 maande wat beteken dit is oor die R4000 per maand. Jou volume punte gaan ongeveer 1500 per maand wees.

Jy kan die shakes aankoop soos jy dit benodig, maar die beste manier is om 1000 volume punte se shakes op 'n slag te koop. Dit beteken dit is 42 shakes - omdat jy dit op een slag aankoop, kry jy dit teen groter afslag by Herbalife of jou mentor. Nou is jou wins R100 per shake (nie meer R60) nie. As jy die eerste maand se 90 shakes verkoop, maak jy R9000 se wins. Kom ons sê dat jy vir iemand R500 rente moet betaal (jy het nie R9000 om die aanvangsvoorraad aan te koop nie en jy leen die geld by 'n vriend of familielid), dan maak jy nog steeds R8500 (dit is meer as die R60 per shake x 90 shakes = R5400).

In die volgende maand gaan jy 40 shakes verkoop - wins is dan R4000 en in maand 3 (week 9 en 12), gaan jy weer 80 shakes verkoop - R8000 wins. Dit beteken jy maak R8500, R4000 en R8000 wins - R20 500 oor die drie maande. Dit is dus meer as R6000 per maand, maar kom ons aanvaar dat jy so R2500 se uitgawes aangegaan het oor die tyd. Jou wins is R18 000 (of gemiddeld R6000 per maand).

Hierna herhaal jy die proses en jy poog om twee persone uit jou groep van 50 mense te kry om dieselfde te doen. Uit hierdie groep gaan jy ook 'n klein inkomste maak, maar daaroor praat ons op 'n ander geleentheid.

So wat moet jy prakties doen om aan die gang te kom?

Nou wat is 'n WLC en hoe werk dit? Jy kan gaan loer op my eie webblad wat hieroor handel, maar in kort kom dit op die volgende neer. Dis 'n geleentheid waar mense met die hulp van Herbalife produkte 'n aansienlike hoeveelheid gewig verloor terwyl hulle in 'n pret omgewing leer van goeie voeding. Dit kos deelnemers R195 of R350 vir die hele periode, maar aan die einde van die tyd gaan die meeste van hierdie gelde weer terug na die deelnemers in die vorm van pryse.

Watter aksie moet jy neem om die WLC te laat slaag?
Jy moet 'n Herbalife-verspreider wees (R950 vir besigheidslisensie betaal het).
1. Jy het 2000 flyers nodig wat uitgedeel moet word vooraf
2. Jy het 100 'posters' nodig wat by winkels, kerke, gemeenskapsentrums opgesit word
3. Jy moet poog om op die radio te kom waar toepaslik en in die koerant te kom
4. Jy moet met elkeen wat bel 'n persoonlike onderhoud hê waar jy die Herbalife produkte voorstel as die geleentheid om wel die gewig te verloor.
5. Jy gaan individue nooi na 'n 'healthy breakfast' op 'n Saterdagoggend of ander geleë tyd waarna jy vir hulle vertel hoe die besigheid werk en jy hulle nooi om deel te word daarvan.

Die plan is eenvoudig, maar dis nogal harde werk om te doen - maar dit kan gedoen word! As jy (of verkieslik 'julle') die begeerte het, kan ons julle leer om dit te doen.


Hansie Louw 082 773 4022